Bibs9001's Logboek, 30 jan 14

Proud of myself did well yesterday no cheating. Just wish I could get some proper exercise in, I am just too tired...... one day at a time, so far so good.

Hope you all have a good one today

bibs

Bekijk Dieet Kalender, 30 januari 2014:
1141 kcal Vet: 47,37g | Eiwit: 52,93g | Kolhy: 119,64g.   Ontbijt: Whole Milk, Strawberries, Bananas, SPAR High Fibre Bran Flakes. Lunch: Fried Egg with Fat, Margarine, White Bread. Diner: Grated Cheddar Cheese, Corned Beef (Cured, Canned), Sweet Red Peppers (Chopped, Frozen), Green Peppers (Chopped, Frozen), Fettuccine. Snacks/Andere: Coffee. meer...
3510 kcal Activiteit: Huishoudelijk Werk - 1 uur, Autorijden - 1 uur, Bureauwerk - 8 uren, Rusten - 6 uren, Slapen - 8 uren. meer...

   Ondersteun   

Reacties 
Bibs - ek wil nie soos 'n prediker klink nie maar ek het elke aand sleepvoet huistoe gegaan na werk omdat ek nie meer krag gehad het na dag by die werk nie en dan op die bank gaan neerval - my buurvrou was baie kwaai en het nie nonsens gevat nie (sys so maer soos 'n visgraad) en my saamgesleep om saans te gaan stap - ek het elke moontlike verskoning in die boek uitgedink maar sy wou nie nee vir 'n antwoord vat nie so draf ons nou al meeste van die pad elke aand na werk - jy moet net dadelik as jy by die huis kom jou klere en tekkies aantrek en gaan stap dis 'n begin na 'n week of twee gaan dit so roetine raak dat jy dit gaan WIL doen - ek moes gisteraand saam werk gaan rolbal speel (MOENIE VRA NIE) het 8 uur by die huis gekom - so skuldig gevoel oor ek nie gaan draf/stap het nie dat ek dan en daar die honde gevat het en die pad aangedurf het in die donker ... STERKTE as mens moeg is is jy moeg maar oefenig help regtig daarvoor !!!! 
30 jan 14 door lid: PontJieBoTTeR
Hi Hi! Dood reg wat Pontjie se! As jy by die huis kom, trek DADELIK jou oefen klere gaan en gaan gym/stap/oefen. As ek by die huis kom na werk en ek gaan sit eers, dan begin ek dink aan verskonings. Werk aan daai roetine van jou. Ek belowe jou, jys moeg voor oefening, maar wanneer jy daar klaar is, voel jy weer recharged. :D 
30 jan 14 door lid: WeasyS
jus thanks julle haha jul is actually honderd persent reg!!! want dis exactly wat met my gebeur het gstraand kom ek nou agter! ek was so voorbereid vir my gym sessie en toe ek by die huis aankom to val ek neer opi bank en my liefie kielie my arm en toe was dit tickets! amper asof mens n ander personality het (Die lazy personality) ek gaan nou note maak van die "trek dadelik oefen klere na werk aan"  
30 jan 14 door lid: MissT2309

     
 

Opmerking Toevoegen


U moet inloggen om een reactie te plaatsen. Klik hier om in te loggen
 


Bibs9001's Gewicht Geschiedenis


Download de app
    
© 2024 FatSecret. Alle rechten voorbehouden.