Hi al julle pragtige mensies :-) Vandag begin ek my diet en bid vir die beste. ek is pisitief en ek dink my kop is in die regte plek. No more eating delicious and now I am going to look delicious!! Yippee this year is going to rock FOR ALL OF US!
|
1914 kcal
|
Vet: 106,25g | Eiwit: 101,91g | Kolhy: 143,07g.
Ontbijt: Margarine, Fried Egg with Fat, Toasted White Bread. Lunch: Sliced Ham, Honey Mustard Dressing, Pick n Pay Fat Free Danish Feta Cheese, Lettuce, Avocados, Tomatoes, Cucumber (with Peel). Diner: Wimpy Double Burger with Cheese. Snacks/Andere: Coffee with Milk. meer...
|
|
3417 kcal
|
Activiteit:
Autorijden - 1 uur, Bureauwerk - 9 uren, Rusten - 6 uren, Slapen - 8 uren. meer...
|
|
Reacties
hallo Bibs!! Dit is so goed om weer terug op FS te wees saam met julle great mense!! Het al julle motivation baie gemis! Stertke met jou diet en ek glo saam dat alles sal goed afloop vir jou!!
20 jan 14 door lid: Zonika@1
|
Hi Zonkie, baie dankie het julle net so gemis. Ons gaan mekaar help die jaar, dit gaan eenvoudig 'n goeie een wees :-)
20 jan 14 door lid: Bibs9001
|
ja daardie saying is baie waar!!
20 jan 14 door lid: MissT2309
|
Ek stem, 2014 gaan een van die bestes wees :-).
20 jan 14 door lid: Zonika@1
|
LOL.... Zonkie!! Dit bly n classic hehe
20 jan 14 door lid: Zonika@1
|
welcome back Bibs :D die keer gaan jy dit WING!!!!!
20 jan 14 door lid: WeasyS
|
Dankie Weasy, waardeer dit. het jou pic gesien WOW jy lyk amazing!!!!!! Well done girl jy inspire my mwah!
21 jan 14 door lid: Bibs9001
|
|
|
|
|
Opmerking Toevoegen
U moet inloggen om een reactie te plaatsen. Klik hier om in te loggen
|
|
|
Bibs9001's Gewicht Geschiedenis
|